BO:Vir die eerste keer in 6 jaar, spog die Hoërskool Paul Sauer met ’n 100% slaagsyfer. Die klas van 2021 is baie trots oor hul uitste-kende uitslae met 75% van die leerders wat met universiteitstoela-ting geslaag het. Hier verskyn die toppresteerder en voormalige voorsitter, Janri van Huyssteen.REGS:Van links is, Janri van Huyssteen en Hlubikazi Maya. Van Huyssteen, die toppresteerder, het ’n A-gemiddeld van 91%, asook sewe onderskeidings behaal. Maya behaal ook ’n A-gemiddeld van 81% met vier onderskeidings. HPS-onderwysers en leerders is in hul noppies oor die 22 vakonderskeidings van hierdie klas. Foto’s: VERSKAF


Hoërskool Paul Sauer behaal 100% slaagsyfer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article