Die Laerskool Stulting se leerders het vanjaar weer die geleentheid gehad om aan verskeie items tydens hul jaarlikse interhuis-atletiek deel te neem. Die atlete het hul goed van hul taak gekwyt en selfs ’n paar rekords laat spat. Foto:VERSKAF
Stulting hou kleure-atletiek
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.