Die Jeffreysbaai 2022 Muurbal-kampioenskappe is verlede week in Jeffreysbaai gehou. Die wenner van die Mans afdeling was Rian Raubenheimer (links), wat vir Michael van den Berg (regs) 3–1 geklop het in die finaal. Dit was ‘n verstommende 13de keer wat Rian met hierdie titel weggeloop het. Foto’s:VERSKAF


Wenners van die 2022 JBay Squash Champs

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article