Voor van links is Cecile Loedolff, Soria Swart en Sonja Burger. Agter is Zuanda Bedenhorst en Kornelia Von Broesem.

Foto: Verskaf

Die kleurvolle paaltjies in Da Gamastraat het al verweer, en die Verffeetjies het ingespring om dit weer op te kikker.

Met die ondersteuning van Christa Venter van die Kouga munisipaliteit, en munisipale werkers, is dit nou weer spogge-rig.

Venter, die bestuurder van vaste afval en omgewing by die munisiplaiteit, sê hulle ondersteun graag groepe of individue wat die dorp wil mooi maak.

“Hulle kan my net kontak, sodat ons dalk kan help met materiaal of ander maniere. Ons moet egter net in kennis gestel word van projekte om seker te maak dit veroorsaak nie byvoorbeeld ’n verkeersgevaar nie. Dit is my passie om te sien dat ons dorp mooi is.”

  • Stuur vir haar ’n epos by cventer@kouga.gov.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article