Dié twee leerders van die Hoërskool Paul Sauer dring deur na die OP Kampioenskappe wat vanaf 13 tot 15 Maart op Komani gaan plaasvind. Isenathi Ngxulelo (o.14) vir haar 200m en 400m (links), en Kayden Johannes (o.15) vir sy verspring en 300m hekkies (regs). Foto: Verskaf


HPS atlete gaan OP Kampioenskappe toe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article