Nege spanne van die Hoër Landbouskool Marlow en Landboudal het kragte gemeet op Jacobsdal. Die Wolramme het ook met twee spanne teen Hendrik Potgieter van Reddersburg te staan gekom. Marlow se eerste span wen die hoofwedstryd teen Landboudal 22–3. Hier is JO Watson van Marlow in aksie. Foto:VERSKAF


Wolramme vat Landboudal aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article