Middelburg Rolbal-klub se enkelkam-pioenskappe is onlangs aangebied en Eric Louw is die mans-kampioen en Lorraine van der Berg is as dames- enkelkampioen aangewys. Tydens die kampioenskappe het die Vorster broers, Hubert (in rolstoel) en Steve Vorster, teenmekaar gerol. Goeie sportmangees is deur dié broers geopenbaar en daar is veral bewondering deur klublede vir Hubert wat ten spyte van sy gesondheid, altyd bereid is om deel te neem. Foto:VERSKAF
Vorster-broers se sportmangees
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.