Vier van die Hoër Volkskool se swemmers het onlangs aan die top agt-gala deelgeneem en goed gevaar. Van links is Ben van der Merwe (brons vir 50m rugslag), PJ de Goede (brons vir 50m borsslag), Emile Blignaut en Marlien Crewe-Brown (silwer vir 50m rugslag, goud vir 100m borsslag, 50m vlinderslag, 50m borsslag). Foto:VERSKAF


Volkskool swemmers skitter by gala

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article