BO: Oos-Kaap Merino’s se jaarlikse veiling het op Vrydag, 24 Januarie, by die Middelburg Gholfklub plaasgevind. Die duurste ram (R13 500) is gekoop deur Albert Myburgh, David Victor, en Michael Hayward. Die verkopers was Tinus, Danél, Petrus, Hanje en Triegaardt du Plessis.foto’s: ELSABÉ PIENAAR


Veiling verloop goed ten spyte van droogte

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article