Vyf leerders van die Hoër Landbouskool Marlow is vir die OP-tweekampspan gekies wat tydens die Maart-skoolvakansie aan die SA-kampioenskappe in Oudtshoorn gaan deelneem. Die atele is (agter van links) Marnus Smit, Enric Taljaard, Dillan Swanepoel, (voor) Jean Snyman en Zadriaan Gouws. foto:VERSKAF
Tweekampatlete in OP-span
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.