Llewellyn Crewe-Brown van die Hoër Volkskool het aan die SA Skole swemgala in Johannesburg deelgeneem. Hy het die Oos-Kaap verteenwoordig en was die kaptein van die span. Llewellyn het ’n paar persoonlike beste tye behaal en het in die meeste van sy swemitems onder die top 7 geeïndig. Foto:VERSKAF


Top tye vir swemmer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article