WORCESTER – Die moordsaak teen ‘n verkeersbeampte en twee mans van Avian Park het vanoggend (21 Julie) in die Worcester-hof voorgekom nadat hulle betrek is by die skietdood van ‘n…
‘n Zimbabwiër wat onwettig in die land is en drie jong mense se dood in twee ongelukke in Kimberley veroorsaak het, is tot 13 jaar tronkstraf gevonnis.
|
A woman was injured after driving off a bridge near Canal Walk in Cape Town on Thursday.
|
A 28-year-old man was arrested yesterday on an attempted murder charge following a road rage incident.
|
Checkers Sixty60 het Hoërskool Bosmansdam se matrieks verras met dansuitnodigings, afgelewer in hul bekende afleweringsakke – reg in die saal!
|
SSP was launched by ministers Senzo Mchunu and Siviwe Gwarube in Cape Town today. It aims to tackle the “alarming rates” of violence in schools.
Joshlin Smith se ontvoerders wat lewenslange tronkstraf uitdien, het aansoek gedoen om te appèlleer.
Kinders en volwassenes kry die kans om emosies skeppend te uiter by ‘n kuns- en beradingstudio in KImberley wat van krag tot krag groei.
|
A Walter Sisulu University student was shot dead and another injured after their residence manager allegedly opened fire during a dispute.
|
Die stygende vlak van die Vaalrivier het talle inwoners en eienaars van gastehuise in die laerliggende dele langs die Vaalrivier, in die Bloemhof-omgewing, genoop om te ontruim.