Vier rugbyspelers van Primêre Skool Karel Theron is gekies vir die finale rondte van die o.13 Middellande Rugbyproewe wat op 9 April in Cradock plaasvind. Van links is Ababalwe Matutu, Francois Pieterse, Iminathi Mandlendoda en Greshin Visagie. foto:VERSKAF