Lizelle Klue van Somerset-Oos is geweldig trots op die kleurvolle kombers wat haar nege maande geneem het om te hekel. Die patroon is gegrond op Persiese keramiekteëls en Klue hetverskillende motiewe gebruik, naamlik agthoeke, verskeie groottes vierkante en driehoeke wat sy uit dertien kleure saamgestel het. Dit het uitgewerk op vyftien 100g balle wol wat sy gebruik het. Die kombers is 115cm by 115cm groot. Foto:DEONETTE HAGGARD


Somersetter trots op hekel meesterstuk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article