Dié klasgroep by die Schoombee Primêre Skool is baie opgewonde oor die komende Vadersdag. Hulle het vir elke pappa ’n pragtige Vadersdag-kaartjie gemaak en kan nie wag om dit Sondag te oorhandig nie. Agter van links is Anga Venke, Jonathan Arends, Shelton Perri, Kelvin Kleinveld, Junette Barends, Jocele Botha en Anthea Williams. Voor van links is Britney en Doris Nocanda, Ruwana Barends, Nico Mkwena, Boetman van Ryssen en Xolisana Miggels. foto:ADÉLE VERMAAK


Schoombee maak Vadersdagkaartjies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article