Vyftien skole het aan die eerste ronde van die o.13 Middellandse Rugbydag, wat deur Karel Theron Primêre Skool aangebied is, deelgeneem. Die Karel Theron spelers wat na die tweede ronde deurgedring het is: (agter van links) Hlomisa Mfo, Gerhard van Graan, Enikayo Morose, Francois Pieterse, Divan Lausberg, Onako Gomo, Phumelela Jama, Xander Wiltshire, (voor) Lusekho Fuba, Carlon Alexander, Josh Bishop, Wenworth Fillis, Artho Wolfaardt, Marcus Marima en Abenathi Olifant. Foto:VERSKAF


Rugbyspelers deur na proewe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article