Die landskap vanaf die uitkykpunt op Lootsbergpas, tussen Middelburg en Graaff-Reinet, was op 29 Oktober 2019 (foto bo) vaal en dor. Op 10 Maart 2020 (foto onder), was die verskil wat die bietjie reën wat sedert Januarie oor die sentrale Karoo geval het, duidelik. Hoewel boere dankbaar is oor plaasdamme wat weer water het, is damvlakke van Karoodorpe steeds baie laag. Foto’s:ELSABé PIENAAR
VOOR
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.