Hierdie foto’s van voor en ná die welkome reën is onlangs met ’n hommeltuig op ’n plaas langs die Groot Visrivier, tussen Cradock en Hofmeyr, geneem. Dit is min of meer vanuit dieselfde hoek geneem en wys duidelik die rivier in vloed, vol damme en landskap wat weer groen van die nuwe veldplantlewe is. Foto’s: DEWALD OPPERMAN


Reën bring lewe vir dié plaas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article