Die NG Kerk op Middelburg het onlangs ’n “colour run” gehou om die vreugde van die lewe te vier. Sowat 80 deelnemers, oud en jonk, het die grondpad-roete aangedurf en die snikhete middag is afgesluit met ysies en koek. Op die foto van links is Hanneke Pienaar, Wilana Wolfaardt, Katya Duvenhage, Izelle van der Ryst, Jane Westraad en Niel Pienaar. Foto:VERSKAF
Pret met ‘colour run’
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.