Baie boorlinge van Pearston ploeg terug in hul tuisdorp om die minderbevoorregtes te help. Twee skenkers wat anoniem wil bly, het onderskeidelik R30 000 vir die plaaslike laerskool, en R10 000 vir die U.C.S.S.A-kerk geskenk. Marshall Minnie, ’n prokureur, het ook reeds baie donasies aan Pearston se gemeenskap gegee. In die foto is, van links, Violet Strydom, Kate Strydom en Susannah Simons met van die donasies wat onlangs aan die inwoners geskenk is. fOTO:CHARL STRYDOM


BAIE boorlinge van Pearston ploeg terug in hul tuis dorpie om die minder bevorregte te help. Hier is ’n paar sprankelende voorbeelde.Dr. Riaan Flooks wat tans in Bloemfontein praktiseer het alreeds R30000 geskenk vir die laerskool. Gus Simmons ’n prokureur het R10000 geskenk vir die U.C.S.S.A-kerk . Marshall Minnie ’n prokureur het alreeds baie donasies an Pearston geskenk.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article