Vyf leerders van die Primêre Skool Karel Theron het aan ’n geslote skaaktoernooi in Graaff-Reinet deelgeneem. Hoofseun Paul Shana (14) (o.16 ouderdomsgroep) het uitgeblink en ’n algehele vierde plek behaal. Hy is ook gekies vir die Chris Hani Distrikte-span. Foto:VERSKAF


Paul presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article