Uyleta Nel, ’n oud-leerder van die Hoërskool Cradock, het op 1 Maart as direkteur by ’n regsfirma in Bloemfontein aangesluit. Sy het in 2014 as kandidaatprokureur begin en in 2016 haar toelatingseksamens voltooi, asook haar gespesialiseerde akteseksamen. In 2017 het sy verder gespesialiseer en is as Notaris Publiek in die Hoërhof van die Vrystaat toegelaat. Foto:VERSKAF


Oud-Cradocker nou direkteur by regsfirma

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article