Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Middelburg skou is ’n reuse sukses
MIDDELBURG se inwoners het hulle behoorlik geniet by die jaarlikse skou op 2 en 3 Maart wat ’n propvol program met iets vir die hele familie gebied het.
-
Nuwe lede by 88-jarige VLV
’n VRAAG wat deesdae gevra kan word, is of die Vroue Landbouvereniging (VLV) steeds relevant is in 2018? Volgens die lede bly die antwoord onomwonde já!.
-
Hofmeyr VLV maak skoonskip by konferensie
DIE 84ste Sirkelkonferensie van die VLV Sirkel Cradock is verlede week in Somerset-Oos gehou.
-
Jeanette se tradisionele samoesa-resep
CRADOCK se grootste samoesa-bakker, Jeanette Nero, het haar besigheid in 1984 begin wat twee van haar kinders deur universiteit gesit het.
-
Dit was beslis nie naggeluide van Lisa se klavier nie
DIE slag wat die stilte van die laatnag verbreek het, het almal in die huis met ’n skok wakker geskud.
-
Dis alles Daan Desimaal se skuld
BTW gaan weer op en die prys van goedere gaan styg. Daar is nie ’n einde aan dit alles nie. Ek weet jy gaan sê: “Ag wat, dis maar net een rand op honderd rand,” maar ek sê vir jou,…
-
Racing pigeons up for auction this Saturday
RACING pigeons play a big role in the local community where many breeders spend their Saturday afternoons watching the skyline for the appearance of the first of their feathered friends.
-
Fietswedren beloof groot pret vir hele gesin
SWAERSHOEK se bergfiets-uitdaagwedren vind vanjaar weer saam met die Karoo Kosfees van 27 tot 30 April in Cradock plaas.
-
Kwaggas se eerste hokkiespan beïndruk by Sparfees
DIE Hoërskool Cradock se eerste hokkiespan het op Saterdag, 17 Maart aan die Sparfees in Grahamstad deelgeneem.
-
Marlow sluit atletiekseisoen op hoë noot af
VIR die afgelope drie naweke was Marlow se atlete druk besig op en van die veld af.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







