Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Plaasmark word ’n instelling
IN pas met die wêreldwye tendens het boeremarkte in Suid-Afrika ook sedert die draai van die eeu in gewildheid toegeneem.
-
Marlow skitter in Coca-Cola pro20
DIE eerste krieketspan van die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het die naweek van 15 tot 17 Februarie aan die nasionale Coca-Cola pro20-toernooi vir hoërskole se OP streeks-eindrondte deelgeneem.
-
Hoërskool Cradock skaak vaar goed
SEWE van die Hoërskool Cradock se leerders het vanaf 15 tot 20 Desember 2018 as deel van die Chris Hani-span aan die jaarlikse SAJCC-toernooi deelgeneem.
-
Gill seëvier op muurbalbaan
OP 13 Februarie het Gill-Kollege teen die Hoërskool Middelburg op die muurbalbaan op Somerset-Oos meegeding. Ná ’n paar opwindende wedstryde het Gill met die louere weggestap met die telling op 14-11.
-
Wêreldbiddag vir Vroue 2019
DIE Wêreldbiddag vir Vroue is ’n interkerklike beweging waarvan die saadjie reeds in 1861 ontkiem het toe Amerikaanse en Kanadese vroue ’n raad gestig het met die oog op plaaslike en internasionale sendingwerk.
-
Vals boodskap oor watergehalte saai paniek
’n WHATSAPP-BOODSKAP wat dié week soos ’n veldbrand versprei het in ’n hele aantal Karoodorpe, waaronder ook Middelburg en Cradock, het paniek oor watergehalte onder inwoners gesaai.
-
Eerste elektriese motor herlaai
VROEG op Valentynsdag 2019 was die opgewondenheid groot by Celtis Country Lodge en Restaurant op Middelburg, toe die eerste elektriese motor sy energie by die elektriese herlaaipunt kom herlaai het.
-
Schoombee Primêr vat herwinning aan
SAMMY Swartz, die gr. 7-fasiliteerder by die Schoombee Primêre Skool in Hofmeyr, het onlangs haar leerders aangemoedig om elkeen ’n klompie leë twee-liter plastiese koeldrankbottels van hul huise af saam skooltoe te bring.
-
Kleinspan sorg vir hul diere
CRADOCK Voorbereidingskool se leerders het vanjaar met Valentynsdag gefokus op hul liefde vir diere.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






