Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gewapende rowers slaan vrou (70) met pistool
’n TWEEDEHANDSE meubelonderneming in Middelburg het Maandagmiddag onder gewapende rowers deurgeloop.
-
-
Gedugte span wen gholfdag
Gholfspelers Robbie Venske en Thys van Rooyen van die Middelburg Gholfklub was die wenners van die jaarlikse Gewapende Magte Gholfdag wat op Indwe gehou is.
-
‘Sterk onnie’ gekroon as SA-kampioen
CRADOCK het ’n dubbele Suid-Afrikaanse kampioen wat die land volgende jaar in Mei by die wêreldkampioenskappe vir liggaamsbou in Londen gaan verteenwoordig.
-
It’s a kind of magic for Montessori talent
THEY do not need witches or wizards to have a magical feast, for the spells of the Kat River Valley Montessori School learners cannot be tamed.
-
-
Cradock-sanger skiet videos op wildreservaat
CHRIS Brits, Cradock se bekende musikant en sanger, was onlangs in die Noord-Weste om musiekvideos op te neem.
-
-
Droogte: Wol- en vleispryse daal skerp
VAN die boere in die Cradock-distrik is midde in een van die ergste droogtes ooit en moet ten duurste hul vee voer, terwyl wol- en vleispryse met 30% gedaal het.
-
Laaste kans om revue te geniet
DIT is vanaand die laaste vertoning van Laerskool Cradock se revue, A Million Dreams, wat in die AB du Toitsaal opgevoer word.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.









