Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Honde byt kind (12) van Middelburg dood
Die polisie het met ‘n geregtelike doodsondersoek begin nadat ‘n kind (12) van Middelburg in die Oos-Kaap deur drie honde doodgebyt is.
-
Cradock maak weer reg vir jaarlikse landbouskou die naweek
Cradock hou hierdie naweek (21 tot 23 Oktober) hul landbouskou met hope pret op die spyskaart.
-
Vyf veediewe vasgetrek ná polisie se flink optrede
Vyf mense is gisteraand vir veediefstal in hegtenis geneem en 15 skape is tussen Cookhouse en Paterson terug gekry…
-
Man advertises ‘draadkarre’, an ode to old Cradock
Miniature windmills and “draadkarre” have been part of Cradock’s culture for a very long time.
-
Fort Beaufort | Plavei van strate ’n ‘verkiesings-foefie’
Inwoners van die Newtown-woonbuurt op Fort Beaufort se bloed kook behoorlik nadat lorrievragte vol plaveistene die afgelope paar weke langs dié dorp se onbegaanbare stofstrate afgelaai is.
-
Bedford-lushowe ’n belewenis soos min
Moenie dink daar is fout met jou wanneer jy van dié fees terugkeer huis toe en dadelik in jou eie grond – selfs al is dit ’n potplant op die vensterbank – begin krap nie, want dìt is hoe die…
-
-
Fort Beaufort rou oor klein Zoey (10)
’n Tienjarige meisie van Fort Beaufort wat die afgelope twee jaar ’n moedige stryd teen kanker geveg het, is op 14 Oktober oorlede.
-
Groot boeredag vandag op Cradock gehou
Wat moontlik een van die grootste boere-dae nog in Cradock-distrik sal wees, word vandag op die plaas Zuurfontein gehou.
-
Komani hiking club gains momentum
NEWLY formed sensational Komani Hiking Club is gaining momentum as the club hosted its second successful hiking excursion on Saturday 16th of October.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








