Die atlete van Narsingstraat Primêr het goed gevaar by die onlangse Sarah Baartman-atletiekuitdunne. Die drie atlete wat gekies is om die Sarah Baartman-span by die Oos-Kaap-uitdunne in Cradock op 1 en 2 Maart te verteenwoordig is, van links, Catlyn Pietersen, Sonyboy Lamont en Maxshean Matthews. foto:VERSKAF


Narsingstraat-atlete skitter by uitdunne

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article