DIE Hoërskool Middelburg se atlete het tydens die Inxuba Yethemba-distriksatletiekbyeenkoms, wat op 2 Februarie in Cradock plaasgevind het, omtrent geskitter.
Hulle het 23 eerste plekke, 15 tweede plekke en 12 derde plekke behaal. Die eerste plekke is deur die volgende atlete behaal:
- Gewigstoot
Danelle Bishop, meisies o.15; 11,04m
- Diskus
Jana Olivier, vroue o.19; 22,29m
Sulida Snyman, meisies o.17; 24,58m
Christiaan Vorster, seuns o.17; 35,95m
Danelle Bishop, meisies o.15; 22,13m
Elzaan Pieterse, meisies o.14; 17,74m
- Hekkies 300m
Isa Schoombee, meisies o.14; 56,81s
- Hekkies 90m
Megan Newton, meisies o.15; 13,69s
- Spiesgooi
Inge Green, meisies o.16; 24,14m
- 100m:
Lenfred Manuel, seuns o.14; 11,45s
Marlize Beukes, vroue o.19; 12,695s
Megan Newton, meisies o.15
- Verspring
Amy Newton, vroue o.19; 4,26m
Chantey Jansen, meisies o.15; 4,09m
Megan Newton, meisies o.14; 4,82m
- Hoogspring
Ruaal Puley, seuns o.15; 1,70m
Megan Newton, meisies o.15; 1,65m
- Hamergooi
Wanga Tiso, mans o.19; 41,64m
Jana Olivier, vroue o.19; 34,80m
Catherine Steven, meisies o.16m; 28,08m
Danelle Bishop, meisies o.15; 42,00m
Tommie Olivier, seuns o.15; 34,19m
Elzaan Pieterse, meisies o.14; 21,67m
Janko Lessing, seuns o.14; 18,70m




