Baie oud-Middies het aangename herinneringe van Wieledag, wat die afgelope 20 jaar ’n instelling by die Hoërskool Middelburg was. Dié geleentheid, wat vanjaar deur die prefekte met groot ywer gereël is, verg dat spanne met al wat ’n wiel is om die rugbyveld kompeteer. Lees meer hieroor op bl. 4. Op die foto word Dorian Fillis deur Grethan Visagie tydens die kruiwawedren by die Wieledag gestoot. Foto: JOHANETTE PHOTOGRAPHY
Middies laat wiel op Wieledag!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.