Middelburg Rolbalklub-spelers Helen Louw (links) en Marieda Scherman (regs) is tydens die onlangse OP Rolbal-kampioenskappe in Port Alfred as die wenners in die rolbalpare-kategorie aangewys. Dit volg ná hulle die Middellande pare-kompetisie op hul tuisdorp gewen het en tot die OP rolbal-kampioenskappe deurgedring het. foto: VERSKAF


Middelburgers wen OP-rolbal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article