Die tegniese komitee van Merino SA het op 13 Maart in Graaff-Reinet vergader. Staande: Geoff Kingwill, Wallis Hardie, Buks Olivier, Gert Smit, Le Roux en Jana Fourie, Petrie Mare, Ras en Samantha van Pletzen, Hendrien Jacobs, Japie van der Westhuizen, Helena Theron, Giepie Calldo en Willem Olivier. Voor: Dirkie Uys en PD Jacobs. Die aand is geborg deur OVK. foto: DANIE VORSTER


Merino SA tegniese komitee vergader

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article