Die eerste rondte netbalproewe vir die nuwe seisoen het op 12 April by die Laerskool Cradock plaasgevind. Tien netbalspelers het deurgedring na die volgende rondte. Hulle is Mernasha Derbon (Karel Theron), Chenique Lukas (Carinus), Shani Friehlich (Laerskool Cradock), Maré De Klerk (Laerskool Cradock), Khanya Gili (Laerskool Cradock), Lauren Haai, (Carinus), Chuma Sondiyasie (Laerskool Cradock), Jeanné Van den Heever (Laerskool Cradock), Lisa Barnhoorn (Karel Theron) en Marilet Blom (Karel Theron). Op die foto verskyn die o.12-netbalspelers van die Laerskool Cradock, Carinus en Karel Theron wat aan die proewe deelgeneem het. FOTO: VERSKAF


OP Donderdag, 12 April 2018, het die eerste rondte netbalproewe vir hierdie seisoen by die Laerskool Cradock plaasgevind.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article