Die Hoër Landbouskool Marlow se eerste krieketspan het onlangs teen die Hoërskool Middelburg kragte gemeet in ’n Pro-20 wedstryd. Die Wolramme het gemaklik met 86 lopies gewen en na die finaal van die Winterberg skole-afdeling deurgedring. Op die foto verskyn Johan Terblanche in aksie. Hy het ’n vinnige 36 lopies gemoker. FOTO:VERSKAF


MARLOW se 1ste krieketspan het onlangs teen die Hoërskool Middelburg kragte gemeet in ’n Pro 20 wedstryd formaat. Die Wolramme het gemaklik gewen met 86 lopies en dring deur na die finaal van die Winterberg skole afdeling.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article