NUUS:
Vandale vernietig Belgiese studente se werk
2
MUNICIPAL:
Bedford demands speed humps after fatal crash
3
SCHOOL NEWS:
Mixed bag of results for Union High
4
DIARY
:
Karoo Food Festival: Easter bonus for food lovers
7
SPORT:
Weghol-oorwinning vir Grootfontein
8
Die regerende party het die afgelope Sondag besoek in Fort Beaufort afgelê en sy gebruiklike T-hempies aan voornemende kiesers by die stadsaal uitgedeel. Anders as vorige verkiesingsjare was daar egter nie kospakkies nie en is dit vervang met vrugtepakkies.Mid-Karoo Express het moeite gedoen om die inhoud van die pakkies na te gaan nadat van die ontvangers dit as “’n klap in die gesig” afgemaak het. “Dink dié mense regtig ons is so dom?” het ’n ontvanger, wat verkies om anoniem te bly, in verontwaardiging uitgeroep.
Wat was alles in dié pakkie? Lees die storie op bl. 2 om uit te vind.



