Leyton Valentyne, ’n graad 11-leerder van die Hoër Landbouskool Marlow, is gekies vir die OP Platteland o.17-krieketspan. Leyton het verlede jaar ook vir die span gespeel. Die Nasionale Platteland-krieketweek gaan vanjaar in KwaZulu-Natal gehou word. foto:VERSKAF
Leyton gekies vir OP-krieketspan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.