Op die WOW-spelfees se Streekskompetisie op 24 Augustus het Jonker Nel (8), ’n gr. 3-leerder van William Oats Primêre Skool deurge-dring na die nasionale ronde wat op 19 Oktober in Stellenbosch gehou word. Hy is die enigste Somerset-Oos leerder wat dié prestasie behaal. Voorts is hy ook die eerste leerder van Somerset-Oos wat só ver in die WOW-spelkompetisie vorder. foto:DEONETTE HAGGARD


Leerder presteer in Wow-spelfees

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article