Die laaste vertoning van Laerskool Cradock se revue, A Million Dreams, word vanaand in die AB du Toit-saal opgevoer. Hier is van die karakters uit storieboeke wat hulle verskyning op die verhoog gaan maak. Die revue het ’n dieperliggende storielyn wat oor boelie op skool handel. Lees meer oor die revue op bl. 4. Foto:VERSKAF