Die seuns-tennisspelers van die Laerskool Cradock het aan die Sentrale Distrikte Tennisproewe deelgeneem. Van links is Johannes Barkhuizen, Niel Scheepers, Adriano del Guidice, Luan de Koker, JP Adam en Handré du Preez. Foto’s:VERSKAF


Laerskool Cradock se spelers skitter op die baan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article