Dié leerders van die Primêre Skool Karel Theron het tydens die onlangse o.13-netbal- en rugbyproewe presteer. Marilet Blom (middel) is gekies vir die Oos-Kaap se o.13-netbalspan, terwyl Iminathi Mandlendoda (links) en Ababalwe Matutu die o.13 Middellande-rugbyspan gehaal het. foto: VERSKAF


KT-leerders presteer by proewe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article