Die Junior Sekondêre Skool Newton het onlangs ’n pretdag vir sy junior primêre leerders aangebied. Hier verskyn van die kleuters trots met hul geverfde gesiggies. foto:NOLAN VENTER


Kleuters opgetof vir pretdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article