Vir die eerste keer ontdek Mid-Karoo Express se korrespondent in Somerset-Oos ’n kortpad uit die dorp, deur ’n stuk veld tot by die verkeersafdeling en kom toe op hierdie oulike boompie af