Die Karoofees vind hierdie week plaas in Cradock.Foto:VERSKAF


DIE Karoofees, wat gister by Karoo Brew op Cradock begin het en tot Sondag duur, bied ’n wye verskeidenheid produkte aan.

Die plaaslike besighede Karoo Brew, Sense of the Karoo, Mooi Karoo, Splendid Karoo en Really Nice Karoo is almal deel van die fees.

Dit word by Karoo Brew Junction (die ou Mila’s gebou) gehou en is elke dag tussen 08:00 en 20:00 oop.

  • Vir meer besonderhede bel Heyla Meyer by 082 347 3832.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article