Marichen Piek, hoofmeisie van die Hoër Volkskool, is beloon vir haar harde werk en deursettingsvermoë toe sy gekies is as lid van die junior Protea-ruiterkunsspan om aan ’n internasionale kompetisie in New Orleans in Amerika te gaan deelneem. Sy is ook aangewys as kaptein van hierdie span. Foto:VERSKAF


Hoofmeisie blink uit in ruiterkuns

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article