Die Hoër Volkskool se kwartaallikse akademiese top 10-presteerders is ná die eerste kwartaal aangekondig. Dié leerders is in die eerste klasposisie van hulle onderskeie grade. Van links is Zenke Enslin (gr. 8), Juryna Fourie (gr. 11) Jean- Louis du Plessis (gr. 10), Pierre van der Merwe (gr. 12) en Chloe Stannard (gr. 9). Foto:VERSKAF


Hoër Volkskool spog met slimkoppe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article