Hannes “Wors” Conradie, een van Marlow se top gholfspelers, se rondes van 73, 76 en 71 het hom die trofee in die o.17-afdeling van die Caledon Junior-kampioenskap in Ficksburg verseker. Hy het ook weggestap as die algehele wenner. Hy het ook vir die HEX-toernooi in George gedurende die Septembervakansie en vir die ITP-kompetisie gedurende Desember gekwalifiseer.


Hannes skitter op die gholfbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article