Komani-Karoo Express het by skole in Graaff-Reinet gaan inloer om te hoor wat die nuwe graad een-leerders van skoolgaan dink: Petrus Theron (Volkskool) sê: “Ek het klaar baie maatjies en ons het geleer mens mag nie raas nie, nie hardloop nie en mens moet lank stilsit. Ek sal eintlik graag meer buite wil speel. Maar die toebroodjies, druiwe en worsie in my kosblik is lekker.foto’s:ELSABE PIENAAR


Graaff-Reinet: Bekkige graad eens sê hul sê

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article