Vier leerders van die Laerskool Gill in Somerset-Oos het aan die OP Platteland tennisproewe deelgeneem. Hulle is (van links) Sarah van Eeden (o.10), Rudolph-Hein van Eeden (o.12), Christiaan Slabbert (o.10) en Jac Jordaan (o.10). Rudolph-Hein van Eeden is ook opgeneem in die OP Platteland o.12 tennisspan. Foto: VERSKAF


Gill spog met tennissterre

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article