Laerskool Gill swemmers het deelgeneem aan die driehoekige gala in Oos-Londen on 11 Maart. Hier verskyn Hennie Snyman wat eerste in borsslag en tweede in vryslag was. foto:VERSKAF


Gill skitter by driehoekige gala

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article