OP 13 Februarie het Gill-Kollege teen die Hoërskool Middelburg op die muurbalbaan op Somerset-Oos meegeding. Ná ’n paar opwindende wedstryde het Gill met die louere weggestap met die telling op 14-11.
Die telling is (Gill eerste):
Corné Ingram: 2/0
Danie van Zyl: 2/1
Van der Walt Klue: 0/2
Esona Bokwe: 2/1
Pieter Kleynhans: 2/1
Jason Everton: 2/0
Anro Klopper: 1/2
Logan Bronkhorst: 1/2
Iewan Kleu: 2/0
Christiaan Löts: 0/2



