Die Laerskool Gill se o/13A netbal- en rugbyspan het vanjaar weer aan die Frans Erasmus Toernooi in Grahamstad deelgeneem. Die netbalmeisies het bewys dat ’n paar druppels reën hulle nie afskrik nie en het skoonskip gemaak deur al vier hul wedstryde te wen. Onder moeilike, nat omstandighede het die seuns goeie rugby gespeel. Dit was goeie voorbe-reiding vir die seisoen wat voorlê. foto: VERSKAF


Gill se netbalmeisies skitter by Frans Erasmus-toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article